Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Boshoff's Inn"Klerksdorp is aangename dorp maar daar gaan nie veel daaraan nie. Enigste toeriste aantreklikhede is Faan Meintjies Natuurreservaat en Klerksdorp Museum asook 'n paar mooi ou Kerke en die stadsaal. Goeie dorp om een nag oor te bly. Dorp het een Casino (Rio) en winkelsentrum (Matlosana). Gaan soek liewer die teetuine (bv Garden Bridge Lifestyle Centre) vir 'n rustige ete."
Reitz, Escape From Johannesburg
BassFeather Country Lodge"Almal baie vriendelik en baie skoon dorp!"
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Love Shack"Potchefstroom is in my opinie 'n studentedorp, waar mens gerieflik en in 'n kort tydjie tussen punt A en punt B kan beweeg. Die Nasionale Weermag se teenwoordigheid is ook sigbaar wanneer mens deur die dorp beweeg. Goeie restaurante in die omgewing vir die honger mense. Sportfasiliteite van hoogstaande en goeie gehalte. "
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
The Kingdom Resort"Het 'n groot verskeidenheid diere gesien in 'n halwe oggend!"
Kosmos, Escape From Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Kosmos is 'n sekuritietskompleks op die wal van die Hartebeespoortdam. Dis baie veilig en beeldskoon."
Parys, Escape From Johannesburg
Nkwasi Lodge"I would avoid the centre of town, but most certainly visit every antique shop."
Deneysville, Escape From Johannesburg
Fothergill Cottage"Die dorp gaan agteruit en ons het nodig dat die gemeenskap moet saamstaan om hierdie 'n noemenswaardige plekkie te maak."
Derby, Escape From Johannesburg
Kareekloof Game Farm"Dis 'n een straat-dorpie, maar bied toegang tot 'n eiesoortige bosveld-ervaring."
Moreletapark, Escape From Johannesburg
The Elegant Elephant"Winkelkomplekse is naby en daar is baie om van te kies indien inkopies gedoen moet word."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Cinque Montagne"Old small suburb, safe and quiet. It is very close to the dam, animal park and lots of restaurants close by."
Parys, Escape From Johannesburg
Rus & Vrede on Vaal"Coming from Johannesburg and never been to Parys before, we relied on the internet to make dinner reservations. With a choice of two restaurants recommended by our host, I fortunately made the right decision to choose O's. Only after seeing the restaurant did I realise how beautiful the restaurant was, they definitely need to jack up their website, the photo's on there don't do any justice to the beauty of the restaurant."
Faerie Glen, Escape From Johannesburg
390 on Manitoba"Sentraal geleë en naby hoof toegangsroetes wat stadsverkeer geminimaliseer het."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"Lots of great hidden away gems and a very vibrant culture. "
Lynnwood Ridge, Escape From Johannesburg
SereNight Gastehuis"Baie rustig en veilig, met alles wat jy wil doen in die omgewing."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Dit is 'n heerlike bosveldomgewing wat sommer 'n klipgooi uit Pretoria is en een kan sommer vir 'n naweek wegbreek."
Parys, Escape From Johannesburg
Blue @ Vaal"Fantastiese dorp - ons sal beslis weer die dorp besoek! Die mense is ongelooflik vriendelik, ek wens JHB was meer soos Parys! "
Rietondale, Escape From Johannesburg
Tevrede Guesthouse"Baie netjiese skoon en veilige area. Hou baie van die parkarea vir ontspanning en geriewe. Winkelsentrums is ook baie goed geleë. "
Ifafi, Escape From Johannesburg
Club Cocomo"Solank jy by Cocomo Guesthouse, Spa & Conference Centre bly is Ifafi great! Dis baie naby al die toeristeplekke soos Pretville, French Toast, die kabelkarretjies en Jasmyn. Ifafi is inteendeel die beste plaaslike area in Hartbeespoort, naaste aan die inkopiesentrums en is die hoofdeel van Hartbeespoort. Cocomo Guesthouse, Spa & Conference Centre is in die hartjie van Hartebeespoort."