Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8306 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Die paaie is baie sleg, maar 'n heerlike rustige plek waar 'n mens lekker in die straat kan loop waar al die antieke winkels is. Ons het dit baie geniet. baie dankie."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Akkommodasie @ Remembrance"Dit is 'n pragtige plek, goeie diens, vriendelike mense met sy eie unieke atmosfeer. I love the place!"
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Dit was vir ons baie aangenaam, maar die pryse van veral die antieke winkels was vir ons skokkend hoog. Jammer ook dat omtrent al die winkels om 4 nm toemaak en eers 9 uur in die oggende eers oopmaak. Ons het laat daar aangekom en moes vroeg die volgende oggend weer ry. Ons sou graag nog 'n paar winkels wou besoek maar kon nie tot 9 uur wag nie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"Gerieflik naby aan Johannesburg en Pretoria. Ideaal vir 'n naweekwegbreek."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Koedoesrus Boskamp"Dinokeng is an easy drive from Johannesburg and is a lovely park. It's true that the game is quite sparse but we still saw quite a few animals and some wonderful birdlife. We had a very relaxing and enjoyable day out on the self-drive route. For what you pay and the ease of access the park is good value for money and definitely a good place for a long weekend."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Lobatse Camp"Hulle kan dalk die GPS-aanduidings opgradeer en die damme en riviere beter aandui."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Ibis Way Guest House"Wens die munisipaliteit wil iets aan die dam se water doen. Dan sal dit 'n uitstekende naweek-/vakansiebestemming wees."
Panorama, Escape From Johannesburg
Sewende Hemel"Kroonstad was eens op 'n tyd 'n wonderlike dorp, maar is ongelukkig nou 'n rommelhoop."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Thaba Manzi Game Ranch"More signs to most of the places will be great for someone that doesn't know the place well."
Parys, Escape From Johannesburg
Hessie se Witperd"Ons het die winkels vreeslik geniet. Let wel dat meeste van die kuns en antieke winkels al 16:00 in die week en op Saterdae sluit. Ons het heerlike ontbyt by EnStyle geëet en die etes by O's en Jimmy Jaggers was uitstekend."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Kleinplaas Guest Farm"Ons besoek Potchefstroom uitsluitlik vir Pukke/NWU."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
The Art Guesthouse"Ons het nie regtig rondgery nie, maar dit lyk baie gewild met al die dagbesoekers van die stad."
Wonderboom, Escape From Johannesburg
Coral Tree House"Goed geleë. Wonderlike omgewing en naby alles."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Fish Eagle Log Cabin"Potchefstroom is vir my meer 'n studentedorp as 'n toeristebestemming, maar Potchefstroom is baie sentraal geleë vir al die ander toeristebestemmings in die omgewing."
Mieder Park, Escape From Johannesburg
Cherry On Top Self Catering Establishment"Goeie oornagbuurt."
Grimbeek Park, Escape From Johannesburg
Ainsley Private Accommodation"Pragtige boomryke area en heerlik rustig."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Magnolia Guest House"As ek kon sou ek maklik daar kon bly - die ou huise is vir my lieflik. Ek is bly my kind is daar op universiteit."
Oude Dorp, Escape From Johannesburg
Cross Roads Inn"Die omgewing is skoon en netjies. Die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam. 'n Aangename verandering vir ons van die stadslewe af."
Kameeldrift East, Escape From Johannesburg
Faircity Roodevallei Hotel"Sal weer kom op 'n dag wat dit reën nie."
Montana, Escape From Johannesburg
Silver Mist Montana"Hou in gedagte dat daar twee skole in die omgewing is, so tussen 7 en 8 soggens is die verkeer nogal swaar. Dis nie 'n steurnis nie, maar om daarvoor te beplan is raadsaam!"