Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
The White Giraffe River Cottage"Die mense is baie hulpvaardig en vriendelik. O's Restaurant is 'n belewenis. Die atmosfeer is ongelooflik en die personeel vriendelik."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Destiny Lodge - Cullinan"Na 9 word alles opgerol - lekker stil kuierdorp met genoeg om te doen vir naweek."
Waterkloof Glen, Escape From Johannesburg
The Aviary"Bergfietsroete, Woolworths food court en Coco's restaurant baie naby. Stil, mooi woonbuurt met maklike toegang na hoofroetes. "
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Rustenburg Inn"Slegs een nag daar geslaap. Die dorp gee 'n vuil indruk met al die papiere wat rondlê."
Gholfsig, Escape From Johannesburg
Setilda's Bed and Breakfast"Die eetplekke by hul Mall kan maklik bereik word vir die toeris wat nie Middelburg ken nie."
Garsfontein, Escape From Johannesburg
N&A Guest House"Geniet die area baie. Dis naby al die plekke waar jy wil wees, maar steeds stil en nie te duur nie!"
Standerton, Escape From Johannesburg
Twee Mossies Herberg"Klein plattelandse dorpie met die hart van 'n leeu. Ongelooflik koud, maar baie gasvry en heerlik om te kuier!"
Wapadrand, Escape From Johannesburg
Wapadrand Cottage"Dit was werklik 'n baie goeie ondervinding en alles was so presies en pragtig. Baie dankie."
Parys, Escape From Johannesburg
Rus & Vrede on Vaal"Could be so much more if the municipality cleans it up. But a nice weekend away."
Lynnwood, Escape From Johannesburg
Maribelle's Bed & Breakfast"Close to lots of shopping, safe neighbourhood."
Waterkloof Glen, Escape From Johannesburg
The Aviary"Waterkloof Glen is op die voorstoep van die Kloof Medi-Clinic Hospitaal."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"Baie lekker plek naby Pretoria om net weg te kom en te ontspan! Klomp dinge om te doen lekker eet plekke!"
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Not as many animals as in Pilansberg, but a very good weekend place for people from Gauteng."
Parys, Escape From Johannesburg
Dew Drop In Garden Cottage"Parys is cool, I will loved to visit more often."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Impressions Retreat"Magaliesburg is regtig 'n baie mooi area met baie om te doen en plekke om te verken."
Parys, Escape From Johannesburg
Dew Drop In Garden Cottage"Parys is lekker met antieke winkels en eetplekke. Lekker vir 'n naweek. Strate kort net aandag en meer naglewe op naweke en laat middae sal aanbeveel word."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Balule Bush Lodge"Paaie baie deurmekaar weens padwerke. Swak beligting saans en min aanwysings en borde."
Secunda, Escape From Johannesburg
Sunset View Lodge"Goeie toeristebestemming met behulpsame mense."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Die Ou Pastorie"Ons het heerlik geëet en gekuier by die hotel en die diens daar was ook uitstekend! Ons sou die Sondag na on reis na Lesotho in Clarens gaan eet het, maar het besluit om weer by die hotel te eet, en dit was weereens heerlik en ongelooflike waarde vir geld! Daar is ongelukkig seker nie veel om te doen nie andersins nie, maar is verseker 'n moet vir oornag op pad om te gaan ski in Lesotho!"