Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg
Millstream Inn Guest House"Ons het die gastehuis gebruik as basis om van die heerlike aktiwiteite in die omgewing te geniet."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
La Provence d' Afrique"The Magalies is an awesome get away. So many places to stay and so much to see and do."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Vreeslike oulike dorpie, met baie interessante winkeltjies en eetplekke!"
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Parys is wonderlik... Ons was 4 dae daar, maar nog 'n 7 dag week sou dalk genoeg gewees het om orals te kyk en geniet. Dit is beslis 'n plekkie waarheen jy kan verdwyn! Heerlik!"
Kosmos, Escape From Johannesburg
Montego Bay"Kosmos is a beautiful area, it was our first time there but will not be our last....thanks to Montego Bay you guys (ladies) are great!"
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Goedgeleë"Ideale plek om as basis te gebruik vir dagtrips na Clarens en Afri-Ski (sowat 90 km) in Lesotho. Ou dorp sonder groot supermarkte, maar een of twee goeie restaurante. Die naaste punt aan Caledonspoort-grenspos na Lesotho."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Pragtige dorpie en mense is baie vriendelik."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Morubisi Bush Lodge"That is why the name is Harties, beautiful place!"
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
The Old Country House and Cottage"Lieflike klein dorpie met baie karakter en geskiedenis."
Parys, Escape From Johannesburg
398 Vaal de Grace Golf Estate"Beslis 'n dorpie wat slaap in die week en wakker word oor 'n naweek. Dus kan jy kies waar jy wil inpas. Goeie restaurante en interessante winkels."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cock & Bull"Lovely place to visit. Only complaint is wish the council in the area would spend a bit of money and clean up the litter particularly along the banks of the dam."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Die Ark Self-catering"Die Vrystaat het tog sy eie bekoring, al is dit 'n plat wêreld met ysige winters. Die vervoer infrastruktuur het aandag nodig. Paaie se toestande (binne en buite die dorp) bied nie altyd die veiligste moontlike rit vir reisigers nie. "
Secunda, Escape From Johannesburg
De Zevende Hemel Gastehuis"Ons sien Secunda nie as 'n toerismebestemming nie want ons was daar vir familiesake. Gewoonlik bly ons by familie oor. Secunda is nie werklik vir ons 'n toerismebestemming nie en ons glo gastehuise word gewoonlik deur kontrakteurs wat shut downs doen beset sowel as deur besigheidsmense wat Sasol besoek."
Broederstroom, Escape From Johannesburg
Ileven Heaven"Het die slaghuis daar besoek. Fanasties weer teruggery om klomp vleis terug te bring huistoe."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Schoemansville is baie sentraal geleë, dis 'n rustige omgewing en almal is so vriendelik."
Parys, Escape From Johannesburg
Dew Drop In Garden Cottage"Baie restaurante toe op Maandae en Dinsdae."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Fouriesia Farm"Natuurskoon is pragtig en 'n besoek aan Clarens die moeite werd. "
Witbank, Escape From Johannesburg
Culembourg Guesthouse"Had problem finding an ATM that worked, only the ones at the bank were in working order."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
De Hoek Country Hotel"Area is pragtig, maar die dorpie self is 'moeg'."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Lodge - Meerhof"Die dorp is baie oulik en ons sal weer so 'n wegbreek wil maak."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Kassaboera Lodge"Die paaie is nie in 'n baie goeie toestand nie maar dis lekker naby aan 'n verskeidenheid attraksies soos Jasmyn ens."
Kameeldrift East, Escape From Johannesburg
Pinedew Guesthouse"Once the roads are tarred and finished it deserves a better rating."