Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Oude Dorp, Escape From Johannesburg
4 Flamink (old listing)"Geen. Daar was nie tyd gewees om behoorlik ondersoek in te stel nie."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Huys ten Bosch Guest House"Universiteitsdorp met 'n verskeidenheid eetplekke in die nabye omgewing. Ons kan beslis Café Fiori slegs 'n blok van Huys ten Bosch aanbeveel. Maak seker jy is goed honger!"
Vyfhoek, Escape From Johannesburg
Inni-Bos Lodge"Die area is bietjie uit Potch uit, maar nie te ver - ek sal weer daar bly. "
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
The Old Country House and Cottage"Fouriesburg is gevul met prentjiemooi sandsteengeboue, het wonderlike restaurantgeriewe, en vriendelike mense wat pas by die mooi van die platteland. Ek sal reken Fouriesburg is nou wat Clarens jare gelede was voor die vreeslike baie toeriste daar aangekom het. "
Broederstroom, Escape From Johannesburg
Dagbreek Country Stay"It's quiet and the people there are very friendly."
Van der Hoff Park, Escape From Johannesburg
Sunset Manor Guest House"Was in die area om bietjie te Geocache. Baie caches reg rondom jou."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
FG Magalies Park"Baie lekker plek met 'n verskeidenheid besienswaardighede vir jonk en oud om te geniet."
Koster, Escape From Johannesburg
Uitkyk @ Boe-Boe's Nest"Daar word tans aan die paaie in die omgewing gewerk maar daar was min oponthoud. 'n Ttee en 'n half uur rit wat nie uitputtend is nie en baie mooi gedeelte van die land om te besigtig. Definitief die moeite werd om te gaan."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg was 'n aangename verrassing, 'n netjiese skoon dorpie met die mooiste huise."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Biki Bini Bos"Beste eisbein by Brauhaus am Damm geëet. Die omgewing is regtig mooi. "
Wingate Park, Escape From Johannesburg
El Gibbor"Netjiese rustige area en sentrum is net om die hoek van verblyf."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Die Ou Pastorie"38 gastehuise en 35 min vanaf Clarens. As jy wil rus is dit die ideale plek!"
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Die omgewing is ongelooflik mooi. Dit is 'n skoon wêreld en die mense is vriendelik. As jy van rustigheid en van mooi natuur hou, is dit die aangewese plek."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"Enjoyed the weather, game reserve and Sun City though one has to be prepared to fork out a lot of cash for all the lovely activities there."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Bush Haven Rustenburg"Rustenburgdorp se mense is vriendelik en behulpsaam, maar dis nie my gunsteling dorp nie. Die omgewing is egter pragtig en die lodges mooi."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Goedgeleë"Dis 'n oulike klein dorpie, met lekker kuierplekkies, naby aan al die mooi plekke en Clarens. Ons sal weer teruggaan. "
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Oulike intieme dorpie, lekker baie goed om te kyk en te koop."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Shumba Valley Guest Farm"Model slaghuis se biltong is die beste en natuurlik The Windmill het die ongelooflikste atmosfeer met sy Jack Daniels dekor en die ou koolstoof wat heerlik brand. Diens en kos is uitstekend. Dit maak laat mens weer sal teruggaan."
Vrede, Escape From Johannesburg
Langberg Events"Vir die persoon wat wil wegbreek van die gewoel van die stad bring Vrede voorwaar vrede in jou gemoed."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Magalies Tranquil Haven"Baie om te doen sonder om te ver te ry."
Brooklyn, Escape From Johannesburg
Bwelani Guest House & Self Catering"Lovely area, close to pretty much everything you need/want."