Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Kroonstad, Escape From Johannesburg
No 15 on Fullard"Kroonstad is ideaal vir reisigers wat wil oornag halfpad Bloem toe."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Woodland Gardens"Mooi dorp met al die geriewe wat ons benodig het."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Die Pophuisie"Dis 'n pragtige dorpie en dis definitief 'n goeie toeristebestemming!"
Broederstroom, Escape From Johannesburg
Houtbosdorp"Ons doel was eintlik om die Hartbeespoortdam omgewing te verken en geniet. Houtbosdorp was die ideale basis daarvoor. Ons het elke dag in 'n ander rigting gery. Hoogtepunte was die Jasmyn padstal, kabelkar, zipline by Magaliesberg, 'n bootvaart op die dam, French Toast, Pretville, Sun City se waterspeelplek en die tientalle stalletjies."
Parys, Escape From Johannesburg
River Nest"Die geweldige uitbreiding en ontwikkeling in Parys het ons verras! 'n Lieflike dorpie vir vakansie en om in te woon."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Een van my gunsteling Oos-Vrystaat bestemmings - baie minder "touristy" as Clarens."
Rietfontein, Escape From Johannesburg
Aan Die Voet Van Die Magalies"Omdat dit deel van die Moot is, is dit lekker stil en rustig."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Paradise Village"Pragtige plek! Baie om te doen. Hoop daar sal nog baie gebeur daar, die plek is die moeite werd!"
Parys, Escape From Johannesburg
Mistique Waters"Ek en my man wou nie terugkom Johannesburg toe nie. Sal maklik in Parys kan aftree."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Veldflora Country Cottages"Kleindorpie nie meer as Spar, drankwinkel en Steers beskikbaar nie. Daar is wel nog aktiewe spoorlyne deur die dorp. Meeste van die spoorlyn word slegs gebruik vir die myne se doeleindes om erts te vervoer. Daar is baie mooi uitsigte en panaroma roetes om van te kies, maar as vakansiedorp sal ek nie aanbeveel nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Klipdrif Guest House"Lekker naby aan Parys, heerlike kuier- en eetplekkies en baie oudhede om te aanskou. Palm Tree het nog jare gelede se Huisgenote en die lekkerste kos. "
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Boshoff's Inn"Klerksdorp is 'n dorp waar jy als kan kry wat jy nodig het."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Nullarbor Cottages"Magaliesburg is 'n klein dorpie met die nodige geriewe geleë in 'n pragtige omgewing met 'n verskeidenheid vakansie oorde en baie om te doen en te geniet."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Well, my partner loves water. So because of the dam, the entire place becomes an ideal place for a vacation. "
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Boshoff's Inn"Het die atmosfeer en die mense absoluut geniet! "
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Goedgeleë"Windmill restaurant is beslis 'n besoek werd, die kos en bediening is van uitstaande gehalte."