Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Van der Hoff Park, Escape From Johannesburg
Sunset Manor Guest House"Naby en ver genoeg van die Mall en ander besighede."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"'n Mooi bestemming wat naby aan Johannesburg is en tot oorlopens toe propvol is met dinge om te doen of jy 7 of 70 jaar oud is. "
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Fouriesia Farm"Pragtige omgewing en die Plaas Stoep is definitief 'n stop werd."
Lynnwood, Escape From Johannesburg
SereNight Gastehuis"Dit is 'n rustige en stil omgewing. Ons het veilig daar gevoel. "
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Arpa Guest Farm"Gaan probeer Plaasstoep restaurant, Ginger Pig en Fouriesburg Country Inn. Uitstekende vriendelike dorp."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
De Zonnebloem Guest House"Uitstekende plek om te besoek met baie om te besigtig."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Stillwaters Waterfront Apartments"Dit is 'n pragtige en rustige plek, sal graag daar wil gaan aftree!"
Elarduspark, Escape From Johannesburg
Maja Guest Cottages"Veilige, netjiese area en baie sentraal geleë."
Erasmuskloof, Escape From Johannesburg
Chateau Vue Guesthouse"Naby hospitaal en wonderlike King's Deli en eetplekke."
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Perfekte plek as jy nie ver wil ry nie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Lekker. Almal is vriendlik en behulpsaam as jy sukkel met iets."
Equestria, Escape From Johannesburg
Peter's Guesthouse"Dis naby hospitale en mediese sentrums (Wilgers Pretoria) wat gerieflik is."
Villieria, Escape From Johannesburg
Agapanthus Guest House"Naby genoeg geleë aan die meeste besienswaardighede. "
Shere, Escape From Johannesburg
Delalmar Guest & Wine Estate"Baie netjies, stil en wonderlike atmosfeer."
Brits, Escape From Johannesburg
Grasdak Guesthouse"Lekker dorpie met baie omliggende kampplekke wat ons gereeld besoek."
Bailey’s Muckleneuk, Escape From Johannesburg
37 on Charles"I have always enjoyed the neighbourhood for its ability to ease you into a restful and relaxed state. It is very safe to go for a leisurely stroll as well, with Magnolia Dell and The Blue Crane close by."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
No 15 on Fullard"Ek was aangenaam verras oor die pragtige skool - Kroon Primêr. Baie netjies."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Jameson Country Cottages"'n Mens hoef nie lang afstande te ry vanaf Pretoria of Johannesburg om 'n plattelandse gevoel naby die stad te ervaar nie. Genoeg fasiliteite om in 'n rustige omgewing met sy pragtige natuurskoon te ontspan."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Upperdeck Restaurant is verby awesome."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Lekker naby Lesotho grens, Clarens en Golden Gate."