Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Bailey’s Muckleneuk, Escape From Johannesburg
37 on Charles"Dis 'n stil, veilige omgewing maar baie sentraal geleë naby hospitale en inkopiesentrums."
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Ukarimu Guest House"Dit is 'n maklike voorstad om in te beweeg met alle geriewe binne 'n hanteerbare afstand."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Kwena Lodge"Daar is 'n verskeidenheid van akkommodasie beskikbaar, Potch kan in al jou behoeftes voorsien."
Koster, Escape From Johannesburg
Uitkyk @ Boe-Boe's Nest"Koster is 'n plekkie met sy eie bekoring, maar daar is veral oulike plekke in die omgewing."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Nullarbor Cottages"Heerlike restaurante, veral die "Blackhorse Brewery". Mooi natuurskoon en voëllewe."
Parys, Escape From Johannesburg
Woodlands Country Lodge"Mense is vriendelik en baie om te doen daar. Gholf, visvang, fietsry, kanovaart, riviervlotvaart en meer."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Harties is a wonderful place."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Veldflora Country Cottages"There is a lot to do if you know where to go. It is best to do research about the area before you go there. Unless you are like us and love exploring and finding new places."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Petronella Guest House"Ons was mal oor die plek, sal enige dag weer kom. Hopelik sal ons langer kan bly."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Oxwagon Lodge"Baie mooi plekkie en interessante besienswaardighede."
Clydesdale, Escape From Johannesburg
Park Gables Guest House"Ag Clydesdale het daardie ou koloniale sjarme en is net absoluut perfek geleë as mens die historiese besienswaardighede van Pretoria wil verken."
Parys, Escape From Johannesburg
Klipdrif Cottage"Dis 'n interessante dorpie maar nie bejaarde of gestremde vriendelik nie. Daar is min sypaadjie beweegruimte en die dorpie sal daarby baat as hul die loopruimtes en oorgangplekke veiliger maak. My ma, soos baie bejaardes, loop met 'n wielietjie trollie en kierie en sy was gedaan om 'n plekkie te soek waar sy maklik kon beweeg. Daar is baie afgetredenes wat as hul weet dis beweegvriendelik die dorp sal besoek want dis nie te ver nie en kan maklik 'n daguitstappie wees."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Die Kuiergas"Dis darem nie sentraal tussen die besigheidsgedeeltes nie. Die woongebied is stil."
Parys, Escape From Johannesburg
Tu-Vrede Guesthouse"Have been to Parys many times. I enjoy the lovely big river, antique shops and two lovely big stores in the centre of Parys. Unfortunately it seems to be short of money, and the state of the homes are very poor and grubby. "
Erasmuskloof, Escape From Johannesburg
Heike's Catering and Function Venue"Sentraal naby Waterkloof Hoërskool."