Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Akasia, Escape From Johannesburg
Casa de Ross"Unfortuanetely not my scene; but Akasia is very central to all areas."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Belle Vue Guesthouse"Lots of activities and great atmosphere for both local and international visitors."
Flamwood, Escape From Johannesburg
Strydom Stop and Stay"Ek beskou dit nie as vakansiebestemming nie, maar eerder 'n oornagplek."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Big Creek Guest Lodge"Pragtige toeriste-bestemming. Veral as mens na aan die natuur wil wees en net wil rus en weer mens word. Wieg van die Mensdom is 'n besliste moet!"
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Symphony Guesthouse"Rustenburg Town is good for a vacation, but transport and the shops are closed on holidays, so that becomes a problem (future visitors take note!)."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Die Ou Pastorie"Dis n oulike dorpie wat sentraal geleë is om die omgewing te verken."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Rustic Manor"Magaliesburg is an adventure place, with hiking and dams. Nice and quiet. "
Ledig, Escape From Johannesburg
Kopano Bed & Breakfast"Ledig is safe and crime free. It's accessible from major routes."
Boshoek, Escape From Johannesburg
Amritz Private Lodge"Die Bosveld is altyd maar spesiaal. 'n Heel ander wêreld."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Kosmos is an excellent travel destination."
Boshoek, Escape From Johannesburg
Sundown Country Estate"Baie om te doen. Winkels goed toegerus. Baie wildsplase in omgewing."
Villiers, Escape From Johannesburg
Naguiltjie Guesthouse"Villiers is an interesting place, just off the main highway."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Village and Pelgarae (guesthouse)"Heerlike dorp met genoeg om te doen om jou vir twee weke besig te hou. Sal beslis weer soontoe gaan."
Frankfort, Escape From Johannesburg
De Wilge Guesthouse"Frankfort het ons verras - die dorp lewe regtig! Gaan kyk gerus na die pragtige sandsteen NG Kerk en omliggende sandsteen geboue, veral die prentjiemooi poskantoor. Dankbaar vir 'n dorp wat nog kyk na sy historiese skatte."
Silver Lakes, Escape From Johannesburg
Oakelands Studio Apartments"Fantastiese gholfbaan en ontspanningsgeriewe."
Parys, Escape From Johannesburg
Tu-Vrede Guesthouse"Pragtige plek met baie om te sien. Die strate is egter in 'n treurige toestand."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Belle Vue Guesthouse"Daar is baie te doen en te geniet in die omgewing. Mens sou 'n hele paar dae hier kon spandeer!"
Parys, Escape From Johannesburg
Die Blikhuis"Daar word nou aan hul paaie in dorp gewerk, dis groot gemors en chaos, geen mense wat wys waar jy mag ry en waar nie. Hul water is ook gereeld probleem. Ek dink mense maak te groot ophef van die plek en hul pryse onnodig te duur."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Rose Villa Guesthouse"Al die paaie in die dorp is van die swakste wat ek nog gesien het. Daar is slaggate in al die strate."