Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5614 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Honey Lodge"Have not seen the big cats or elephants yet but was a great outing. Love the "veldjie" at the picnic site."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Plaas Toe"As we attended a wedding we didn't really have time to view the game but saw quite a few antelope between the main gate and the lodge."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Adato Guest House"Buiten die slaggate, kan Potchefstroom aanbeveel word as toerismebestemming. Historiese geboue baie mooi en hoop dit word in stand gehou vir ons kinders."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Green Meadows Apartments"Lekker restaurante en wakker naglewe in die hoofstraat af. Ons het lekker gaan stap die aand en die atmosfeer was aansteeklik."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Gemsbok Cottage"Nie Bethlehem self besoek nie, maar die buurt was mooi en rustig en stil."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
African Hills Safari Lodge & Spa"Close to Pretoria. Good enough road. Lots of history and beautiful wildlife all around. Activities like ballooning, game drives close by."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Sien altyd een van die Groot 5. Gilbert deel inligting oor die veld en diere. Die game drives is altyd aangenaam."
Parys, Escape From Johannesburg
FAK Udolpho Rivierplaas"Friendly and welcoming and definitely pocket friendly."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Hartedief Gastekamers"Ag, ek verlang sommer weer na student wees. Pragtige dorp, sal moet kyk na die potholes."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Nyani Lodge"Baie mooi. Dit het baie gereën oor Paasnaweek en vir fotografie nou nie die beste nie. Nogtans baie lekker."
Parys, Escape From Johannesburg
River View"Pragtige plattelandse dorpie met baie snuffelwinkels en eetplekke."
Parys, Escape From Johannesburg
3Ri4"Die dorpie is oulik, maar lei maar aan dieselfde kwale as alle klein munisipaliteite deesdae. Ongeag, die Vaalrivier is daar en 'n lieflike omgewing."
Cullinan, Escape From Johannesburg
The Corner Of"Unfortunately it rained the whole time we were there so we didn't get to explore much."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Hartbeespoort is a great place with many things to do but choose better accommodation in future."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
La Vie Gastehuis"Ons het a.g.v. die reënweer nie te veel verken nie maar die Akwaaba Preditor Park is beslis 'n moet besoek."
Deneysville, Escape From Johannesburg
Memories Vaaldam Guest House"Plattelandse bekoring. Reg vir 'n visvangnaweek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Dink aan onderhoud van die paaie. Dit is na die reëns seker nodig."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"My daughter has the Dinokeng Game Reserve is, lovely and they did see quite alot of animals. Very impressed all round."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Lekker wegbreek naby die stad. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Ngiri Safaris"Dis is 'n wonderlike vakansieplek, maar die padkaarte stem nie ooreen met die bakens in die wildtuin nie, en mens ry baie maklik al in die rondte. Die hoofgrondpaaie is ook nie in 'n baie goeie toestand nie. Die self-drive roetes in die wildtuin self is baie beter selfs in die reën."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Jabula Bush Camp"Dinokeng is naby genoeg vir 'n naweekwegbreek, maar selfs vir langer vakansies. Die wildreservaat is baie skoon en die inligting en uitleg van die selfry-besigtiging is uitstekend. Daar is ook 'n verskeidenheid van eetplekke wat beskikbaar van ontbyt tot aandete was en mens is nie beperk tot die kamp van verblyf nie."
Lindequesdrif AH, Escape From Johannesburg
Nandini"Maklik bereikbare bestemming vir 'n hengelnaweek."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Wonderful, quiet little town with so much to do and see. Perfect for a weekend visit."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Kihara Guest House"I think Bethlehem is a big town and it has beautiful and affordable guesthouses."