Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"Ons het Hartbeespoort baie geniet. Ons wil graag weer gaan om nog dinge te gaan sien en te gaan doen."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
The Ancient Copper Shed"Die pad wat deur Google Maps aangedui was, het ongelooflik baie slaggate gehad. Dit is hartseer dat ons land se paaie verval. Met ons terugkeer, het ons gemerk daar is 'n alternatiewe roete na Wilgeboom, sonder enige slaggate."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Put Adama on your travel list."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Nyani Lodge"February may not be the best month for game drives because of the inclement weather and humidity, but it's beautiful up there and we love it."
Parys, Escape From Johannesburg
Rotary Place"As gevolg van Covid en beurtkrag het Parys ook agteruit gegaan. Hopelik hou die toekoms voorspoed in."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Mount Amanzi"Goeie bestemming. Baie te sien en doen. Gaan eerder vir langer as 2 dae."
Standerton, Escape From Johannesburg
The Log Cabin Apartment Hotel"Paaie is baie sleg en as jy in 'n meganiese veld werk kan parte verkryging moeilik wees!"
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Moments Guest House"Strate het dringend onderhoud nodig met al die slaggate."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Owl Spot"Sal great wees as daar nog meer diere aangehou kan word."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Mon-Ae' Guesthouse"Die strate is vuil, verwaarloos en vol slaggate. Die munisipaliteit laat werklik die inwoners in die steek. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Montego Bay 6"Harties is ongelukkig nie meer wat dit was nie, en die verkeer oor naweke maak dit 'n onaangename ervaring as jy iewers wil gaan eet of iets wil gaan doen. Dit voel soos 'n vertrapping."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Aloe Room"Mountainous and tranquil appease is what was experienced. "
Frankfort, Escape From Johannesburg
Oakview"Was baie beÏndruk met Frankfort. Dit is 'n mooi, goed instandgehoude dorp."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cock & Bull"Hartbeespoort is die perfekte plek om weg te breek van al die geraas in die stad. Daar is talle oulike markies waarby jy kan gaan kuier. Die mense is ongelooflik vriendelik. Kan nie wag om weer daarnatoe te gaan nie. Maak 'n draai by The Windmill, en proe hulle heerlike waffels. Die kuier was regtig een vir die boeke."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"Plenty to do. Can't wait to go back and visit more destinations."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Fairly good, roads maybe need some attention."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Would love to learn more about the great conservation effort being done. "