Verified Reviews
Fichardt Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Fichardt Park
Rated 4.3 out of 5 based on 210 reviews.
"Van die min woonbuurte in Bloemfontein wat hul eie vullis verwyder en strate skoonhou. "
"Nie veel vir toeriste om te doen in Fichardt Park nie, dis 'n woonbuurt. Maar dit was geskik vir ons wat 'n funksie by die Bloem Oval bygewoon het."
"The whole of Bloemfontein are not clean. Refuse on every street corner, pavements dirty and grass for lions to live in."
"Twee winkelsentrums in die omgewing en maklik bereikbaar. Verkeer is redelik baie en inwoners van buurt in die nabyheid het net een pad wat aansluit by die hoofweg. "
"Fichardt Park is baie sentraal geleë met baie restaurante en naby sentrum en bioskoop."
"Sentraal geleë en 'n goeie area om in woonagtig te wees. Naby aan alle winkels, skole en hospitale. 'n Rustige woonbuurt."
"Bietjie ver van malls af, maar rustige, stil buurt. Sal beslis weer daar gaan oornag!"