Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Die strate is erg verwaarloos met baie pot holes in. Munisipaliteit is bankrot, maar die inwoners help waar hulle kan. Daar was water. "
"Ons kon ook leeus hoor brul, wat op 'n nabygeleë plaas aangehou word, wat dit ekstra spesiaal gemaak het. "
"Mal oor die dorp. Ons is gereelde besoekers en Clarens en sy mense stel nooit teleur nie!"
"Daar is nie vriendeliker mense as die mense op Reitz nie! Die Bieliemielie Marathon was great! Dankie Reitz - sien julle volgende jaar weer! "
"Clarens is nice, much like Parys - but what you would come to expect from the usual quaint town tourist traps - but Clarens is blessed with to be surrounded by breathtaking mountains and the Golden Gate Highlands National Park is nearby, and this makes Clarens something really special. The hikes in the area and the natural resources on offer make Clarens unique and well worth the trip! "
"Lekker plattelandse atmosfeer met verskeidenheid van winkels en restaurante. Naby aan Johannesburg en Pretoria."
"Baie van die eetplekke is nie ná 5 in die middag oop nie, en sommiges besluit sommer wanneer hul gaan toemaak, indien dit te stil is. Dit was wel in die middel van die week, en nie seisoentyd nie, maar daar is tog steeds baie toeriste."
"Rosendal is 'n wonderlike plek met rustigheid vir 'n goeie wegbreek. Ons loop in die strate, kyk na al die huise en plekke en geniet net die dorp."