Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Clarens sien ons definitief weer! Heerlik ontspan. Eishbein by Street Cafe, heerlik, uitstekend. Clementine Restaurant 'n moet vir alle besoekers. Dankie Sjef Addo, was 'n droom maaltyd! "
"Fouriesburg is a one horse town, not much to see. There is a Caltex and convenience store that has all the basics."
"Clarens is 'n lieflike dorpie en maak dit moeilik vir mens om huis toe te kom, want mens sal veel eerder langer daar wil vertoef, en die mense is vriendelik verby, ek sal enige tyd weer 'n draai daar maak "
"Bethulie is 'n outentieke Karoodorpie vol sjarme en vriendelike mense. Sit dit op jou plattelandse emmerskop-lysie!"
"Die dorp is skoon en redelik stil. Ons was te kort daar om baie van die omgewing te kon sien."
"Parys is pragtig en ons sal beslis teruggaan. O's Restaurant is 'n moet vir alle toeriste. Dit was so lekker gewees om buite onder die bome ontbyt te geniet op die oewer van die Vaalrivier."
"Strate in 'n verwaarloosde toestand vol slaggate. Straatname nie behoorlik gemerk en in stand gehou nie. Oor die algemeen 'n dorp wat pragtige was maar totaal verwaarloos is, en op die stadium nie baie aantreklik en bemarkbaar is nie."
"Ek is mal oor Parys. Sal graag permanent daar wil gaan woon. Skoon, netjiese dorpie wat nou vreeslik vinnig uitbrei. "
"Gewoonlik algemene buurt. Nie vir die "upper class" nie. Dié sal definitief fout vind! "
"Little bit commercialised. However, nice to walk around the village and enjoy the various eateries with the nice views. If you are staying in self-catering accommodation, just note that it is not easy to get supplies in Clarens. There are not many options to get fruit and veggies if you need them."