Verified Reviews
Gansbaai
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gansbaai
Rated 4.5 out of 5 based on 1244 reviews.
"Franskraal het net 'n vakansie-atmosfeer en is een van die heerlikste plekke om te gaan bly."
"Baie mooi plek, was die perfekte tyd daar. Definitief 'n plek wat ek weer sal besoek."
"Nie eintlik regtig swemplek nie. Ons moes maar Uilenskraal toe ry om te swem, weens die klomp rotse. Maar ons kon darem die walvisse aanskou en dit het opgemaak daarvoor."
"Just another seaside holiday town. Close enough to Cape Town, but also further enough away."
"The area is very safe. We had no issues with anything. Perfect for morning jogs. "
"Really enjoyed our stay in De Kelders. The whale watching is spectacular and we got to see so many."
"Die museum het sekerlik potensiaal, maar lyk bietjie na 'n kraaines. Swak beligting."
"Hermanus is altyd bekend as die plek om walvisse te kyk, maar na hierdie afgelope langnaweek dink ek De Kelders is eintlik die plek vir walviskyk. Ek het selfs een gesien net agter die bamboese, seker 100 m van die kus af."
"Pragtige natuur en natuurlik die walvisse - hulle was volop. Dis 'n rustige omgewing."
"The place is very amazing and a lot to see in the area. The views are so great and the peacefulness is great."
"Wat 'n pragtige plekkie! Enigste bekommernis is dat mense baie vinnig met hulle voertuie ry."
"We had trouble logging into the WiFi. That was the only negative experience we had there."