Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Van die lekkerste strande in die wes kaap. BAIE veilig vir kinders. En omring deur pragtige stede soos George en Mosselbaai. Die natuur gee mens ook nog 'n gevoel van ongereptheid. Salig."
"Ek is mal oor Mosselbaai. Iets vir elkeen om te doen en so baie jy voel jy sal weer moet gaan want jy kon nie by alles uitkom wat jy wou doen nie. "
Great Brak River, Garden Route
Anchor Light"Regtig 'n heerlike bestemming en met die troeteldier vriendelike strand by Groot- en Klein Brak was dit fantasties vir ons en ons hond."
"Al wat die dorp se pragtige argitektuur en skoonheid van die omgewing oorskry is die vriendelikheid van sy mense."
"Close by such a variety of family entertainment, great location!"
"Beautiful lagoon, nice restaurants, perfect spot for discovering the Garden Route."
"Hartenbos sien my definitief weer, mits ek by Me Time, kan plek kry. Fantastiese plek - sentraal geleë sodat jy in 'n radius van ongeveer 60km menig bekende toeriste aantreklikhede kan besoek."
"Stilbaai is 'n rustige dorpie , waar oud en jonk kan afskakel, ontspan en wegbreek van die woelige gejaagdheid. Die dorp bied egter ook geleenthede vir surfing, kitesurfing en pragtige staproetes."
"Wildernis is 'n pragtige kusdorp met die mooiste, skoonste en langste strand."
"Oudtshoorn is 'n uitstekende toeristebestemming met natuurskoon wat uniek is aan die Karoo. Swartberge, die Hel en Meiringspoort is asemrowend pragtig!"
"Dis 'n pragtige plek. Het verlief geraak op Hartenbos vir verskeie redes, maar baie goeie indruk gekry met die inry in Hartenbos in. Sal definitief Hartenbos weer en weer wil besoek."
"Dit was heerlik stil toe ons daar was maar in die vakansie seisoen is dit baie besig. Dit is waarom blyplek soos Beyond the Moon lekker is as mens meer stilte wil hê. Wildernis se natuurskoon is onbeskryflik en die strande pragtig. Daar is baie om te doen in die area. "