Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 10084 resensies.
"Dit is elke keer 'n plesier om aan Bergfiets-wedrenne in Oudtshoorn deel te neem. Gasvryheid uit die boonste rakke."
"Knysna has a lot to offer any tourists. The Heads lookout point and the waterfront are a must-see."
"Baie om te beleef. Was al dikwels daar. Soms net deurgery. Ten minste het die plek nie agteruit gegaan soos baie ander dorpe wat ons besoek het nie."
"Mosselbaai is 'n pragtige dorp - goed versorg en met die mooiste strande. Daar is oulike winkels en restaurante. Die restaurante in die hawe bied 'n heerlike ervaring met 'n pragtige uitsig. Daar is pragtige staproetes. Die koffiewinkel by die vuurtoring was lekker om te besoek. Dit is 'n heerlike vakansiebestemming."
"Pragtige, skoon omgewing met vriendelike en hulpvaardige mense. Sal beslis terugkeer vir nog 'n besoek of twee, dalk drie."
"There are quite a few activities to do, zipline over the ocean, go for a hike on the trail, putt-putt, and a lot of places to visit"
"Stilbaai en omliggende omgewing het ongelooflike mooi, skoon strande wat dit ideaal maak vir die wat hou van 'n see-vakansie met swem, visvang, hengel, walvisse besigtig, roei en strandloop. Ons het die Indiese Oseaan se water selfs laat in April nog heeltemal verwelkomend gevind."