Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.
"Wilgeheuwel is vir ons plattelanders 'n droombestemming met al die winkelsentrums en top restaurante."
"There are many beautiful holiday resorts in Gauteng and worth the money that you pay."
"Omdat Pretoria Noord vir ons nog vreemd is, is daar 'n gevoel dat dit ver van die Malls is. Ons het wel by Wonderboom Junction uitgekom en by Ocean Basket iets gaan nuttig. Andersins was ons ondervinding fantasties."
"Beautiful area, the little Spar Shopping Centre cater's for all your needs and some. Great Historic places just around the corner to visit and Mall's. Beautiful Shops for an unforgettable shopping spree. "
"Uitstekend! Baie verskillende aktiwiteite word vir almal se smaak aangebied. Alle aktiwiteite is net 'n klipgooi weg van jou verblyf af."
"Paaie is in 'n patetiese toestand. Het met my motor deur 'n slaggat gery aangesien daar ook nie voldoende straatbeligting is nie. Swak."
"Dit is 'n baie lewendige omgewing, veral met Weiveld en @ The Beach wat in die omtrek is. "
"Ongelooflike bestemming om wild te geniet en nog steeds naby die stad en lughawe te wees. Klomp restaurante in Dinokeng met variasie van lekker kos."
"Selfry-roete is by tye baie moeilik om te volg met nie al die paaie wat aangedui is nie, en die roete nommers dui nie orals aan wat die nr van die volgende baken is nie. Maar dit is ook lekker om net rond te ry as jy tyd het. "
"Die wildreservaat is ideaal vir mense wat die Groot 5 wil sien en lief is vir die bos. Sal weer gaan!"