Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5186 resensies.
"Die Wilgers is 'n uitstekende keuse wat baie naby die hospitaal is. Naby die winkels, as jy iets moet koop. Lekker! "
"Rustig en beslis 'n plekkie as jy weer jou voete wil vind. Maar loop darem eers die voete moeg in die pragtige dorpie voor jy met jou rus begin."
"Besighede is nie noodwendig ingestel op dienslewering nie. Daar is 'n veiligheidsrisiko's vir toeriste. Dit is 'n mooi stad, maar dit is steeds 'n stad wat baie bedrywig kan wees."
"Lynnwood is baie sentraal geleë. Naby die universiteit en naby Menlyn en Brooklyn. Baie baie goeie ligging."
"Dink dis 'n goeie provinsie vir besienswaardighede en vir mense wat van stadsliggies en "shopping" hou."
"Uitstekende toeriste oord. Baie wild om te besigtig. Baie oorde rondom Dinokeng. Skakel af van alledaagse lewe en geniet die natuur en diere."
"Ons kom van 'n klein dorp so dis groot verandering om in die stad te wees, dis darem rustig waar ons gebly het maar baie verkeer in die hoof paaie. GPS is jou vriend. "