Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.
"Close enough to Jhb and OR Tambo Airport, without the hassle and bustle of a real big city!"
"Die hele Dinokeng vandat jy in die reservaat ingaan is iets besonders en om te sien en nog meer al die diere wat reg langs die pad loop wat hulle nie eers aan die mense en karre steur nie, so of hulle vir ons almal wil sê die plek behoort aan hulle. Paaie is goed versorg en dit is veilig in die reservaat. "
"Germiston self is effens vuil en deurmekaar, maar alle bestemmings is redelik naby mekaar."
"Ons was verras! Die "self drive route" was 'n fees en die kinders het dit ook baie geniet. Die kaart is deeglik en die vriendelike natuurbewaarders gee graag advies t.o.v die beste paaie om te ry. Die kinders was nooit verveeld nie, want daar is heelwat lodges waar hulle kon bene rek en speel."
"Great to see the big five on game drives. We were able to see Lion, Rhino and Buffalo with a scarce Brown Hyena in a two hour drive. Conservation fee only R30 per person for a whole weekend. A wide variety of Lodges to choose.from."
"Uitstekende ligging vir enige besoeke aan plekke in die noorde van Johannesburg, 'n paar minute van Monte Casino af!"
"Ek dink dit is fantasties, want jy voel baie veiliger en hulle was net so vriendelik en behulpsaam."
"Donkerhoek is 'n mooi plek, baie dierelewe en plase. Dis ook baie gerieflik dat so 'n plek so naby aan die stad is."
"Het die potensiaal om een van die grootste wildreservate in die land te word mits dit goed bestuur word."
"Constantia Park is a quiet, gated suburb which is centrally located in Pretoria, close to great restaurants, shopping malls and CBD (driving distance)."
"Naby aan die gholfbaan en winkelsentrum, maar steeds 'n rustige omgewing."
"The place is absolutely more than what we expected and we will definitely advertise it."
"Magalieskruin is 'n pragtige en veilige area om tuis te gaan. Die area is gerieflik geleë met al die nodige winkels baie naby."