Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5186 resensies.
"Ons gaan baie vir 'n wegbreek in die Dinokengarea en geniet dit nog elke keer. Ek kan die Dinokengarea hoogs aanbeveel."
"Vereeniging is besig om meer toeriste te trek aangesien daar meer en meer ontspannings plekkies beskikbaar gestel word."
"Het nie veel van Silverfields gesien nie. Maar met die inkom slag het ons wel gesien daar is genoeg winkel sentrums as jy ietsie sou benodig."
"Geen toeristebestemmings in die onmiddellike omgewing nie, maar dit is uiters gerieflik as jy vir sakebesoeke moet oorslaap, ens."
"Sal meer aanbeveel vir sake reise; baie naby aan die stasie, het dit gebruik om te oornag vir vroeë bus."
"Baie netjiese area, alle geriewe en winkels in nabye area. Kan met alle gemoedsrus aanbeveel."
"Die woongebied is fantasties en veilig. Dit is naby die nodige plekke soos the Grove Mall. "
"Baie van die "ou" bekende plekke om Hekpoort nie meer van dieselfde gehalte as 5 jaar terug nie. Magaliesburg se klein winkeltjies, Goblin Cove, ens. is nie meer die moeite werd om te besoek nie. Beslis nie vir die mense wat van opwinding, ens. hou nie (behalwe vir perdry, motorfiets ens). Grondpaaie kort baie onderhoudswerk."
"Ons het in die natuurreservaat gery en dit was baie lekker. Het wel min diere gesien a.g.v die weer. "