Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in George.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van George Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
George akkommodasie
400 lekke plekke om te bly
Die C-Kasteel is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis wat beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is stapafstand v...
Ntoma Grootbrak is in Grootbrak, 'n kusdorp in Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Hierdie hu...
Linga Longa Beach House is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op Die Eiland in Groot Brakrivier geleë is. Ideaal vir ga...
Omi's Place of Stay is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Wildernis, We...
Ilita Lodge is net bokant die prentjiemooi dorpie, Groot-Brakrivier, op 'n stil heuwel geleë en word omring deur di...
Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude,... Lees meer