Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in George.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van George Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
George akkommodasie
407 lekke plekke om te bly
Malven Manor Country Guest House bied gerieflike gastekamers en is op ’n 50 acre-landgoed aan die buitewyke van Geo...
Oakhurst Hotel
Hooggety at Herolds Bay Holiday Units is in Heroldsbaai geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of g...
De Kaap's Hollands 2 sleeper is 'n asemrowende Kaaps-Hollandse eiendom wat naby CBD geleë is, langs 'n gholfbaan en...
rospect Farm Cottages bied selfsorgverblyf aan die voet van die Outeniekwaberge in Geelhoutboom, George. Die verbly...
Manor One | Kingswood Manor
Manor One | Kingswood Estate is in Kingswood Golf Estate in George, 'n stad langs die skilderagtige Tuinroete geleë...
Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude,... Lees meer