Verified Reviews
Graaff-Reinet
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Graaff-Reinet
Rated 4.5 out of 5 based on 1833 reviews.
"Graaff-Reinet is a perfect stop-over on the way to the coast from Gauteng or the Free State."
"Pragtige ou kerk met fantastiese boustyl. Garage is oop selfs 3 uur in die oggend."
"Gaan kyk gerus na die Vallei van Verlatenheid asook die Uilhuis na Nieu-Bethesda se kant. Helen Martins was 'n merkwaardige vrou wat beelde met uile as hoofmotief gemaak het. Lees haar briewe oor die wroeging van eensaamheid. 'n Merkwaardige dorpie wat telkens die droogtes oorleef met die oorspronklike veggees van die Oos-Kaapse pioniers, beide Engels en Afrikaans. Moenie vergeet om die ou, wit NG Kerk te gaan besigtig nie. 'n Triomf in die middel van die dorp!"
"Beautiful, historical Karoo town. Clean and well-kept. Amazing historical buildings, especially the Church. Views of the Valley of Desolation in the Camdeboo National Park are spectacular. Graaf-Reinet is really a worthwhile destination."
"Die dorp en woongebiede so netjies, het dit nêrens anders teëgekom nie. Mooi so Graaff-Reinet."
"The town has so much history. There is so much to see and do in the town. The town museum and old Dutch reform church are really worth a visit."
"Baie netjiese dorp wat baie bied t.o.v. besienswaardighede, uitstekende restaurante en winkels met kwaliteit en unieke produkte en geskenke."
"Dit is 'n pragtige dorp met vriendelike mense. Die dorp is mooi skoon en ideaal geleë tussen die Kaap en Gauteng. Ons het baie lekker gekuier in die dorpie."
"Ons het te min tyd daar spandeer. Minstens een hele dag is nodig om die minimum te kan sien wat die dorp en omgewing bied."
"Moet nie die Vallei van Verlatenheid in die Camdeboo-park mis nie. Net 'n kort entjie se ry, en absoluut die moeite werd."
"We used it as an extended stopover, and took the opportunity to see the Camdeboo park and Valley of Desolation (highly recommended views), and Nieu-Bethesda/Owl House (long gravel road, busy being repaired, town is 'meh')."
"Besoek die plek. Mooiste dorp met baie karakter! Die pragtigste kerk in SA! Gaan kyk self."