Verified Reviews
Great Brak River
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Brak River
Rated 4.7 out of 5 based on 404 reviews.
"Baie rustig en baie mooi. Net die strand is nie regtig maklik bereikbaar vir mense in 'n rolstoel nie."
"Grootbrakrivier is 'n pragtige omgewing met verskeie besienswaardighede en aktiwiteite."
"Ons het Grootbrak baie geniet. Daar is heelwat restaurante in die omgewing, naby genoeg aan 'n strand. Baie netjiese en skoon dorp."
"Lieflike dorpie om net in te gaan loop met versteekte klein winkeltjies en plek om koffie te drink. Moet ook nie die kunsgalerye verbyloop nie. Daar is lekker fietsryroetes wat veilig is. Moet nie die skoenfabriek, Boltans, verbystap nie. Jy hoef glad nie ver te ry om restaurante te besoek nie. Ondersteun die locals. Dit is 'n baie mooi skoon dorp wat ek dink die mense trots op kan wees!"
"Die eenheid is in Glentana (wat onder Groot-Brakrivier val). Glentana is beslis een van die mooiste strande op die Tuin-roete."
"Daar is baie in en om Groot-Brakrivier om te doen, bv. Julle kan gerus in George die Transport-museum besoek, en die trein/trolly opvat by Montagu-pas, dit is goeie waarde vir geld en 'n baie lekker ondervinding. Diaz museum in Mosselbaai, en alle is so naby aan mekaar, mens kan enige plek daar bly en na die omliggende plekkies ry."
"Polisiëring is aktief. Geen ongewenste persone wat in die area rondwaal."