Verified Reviews
Great Brak River
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Brak River
Rated 4.7 out of 5 based on 404 reviews.
"What a beautiful place. Everything so central, green and beautiful. We were surrounded by beautiful flowers and grass, not to talk about the river. Peaceful."
"Ons het verlief geraak op Groot-Brak, al die ander plekkies in die omgewing is ook baie mooi, maar Groot-Brak is ons gunsteling."
"Groot-Brakrivier is pragtig. Jy kry daardie veilige "village" gevoel en daar is oral plekkies om te verken. Sal definitief weer 'n draai daar gaan maak."
"Centrally located and close to George and short distance from Knysna. Beaches are pristine and go on for miles and miles."
"Die gastehuis was so heerlik ingerig dat ons nie eens verder die omgewing gaan verken het nie. Ons ken wel Groot-Brakrivier en dit is 'n unieke omgewing."
"Groot-Brakrivier was vir my oor die algemeen skoon en netjies en oor die algemeen ook veilig."
"Onverbeterlik - ons is in Desember weer terug. Vreeslik baie verskillende dinge om te doen in die omgewing, dit is pragtig maar nie so oorvol soos ander toeristebestemmings nie."