Verified Reviews
Great Brak River
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Brak River
Rated 4.7 out of 5 based on 404 reviews.
"Snaakse ligging, maar ek vermoed die hele area daar is maar so. Baie beter as Gauteng."
"Lovely place, lively friendly people, and servings of meals, are more than sufficient. The Cape is the best destination to go to."
"New experience to visit this area. Great Brak River is clean and seemed to be a good suburb to stay in."
"Great location for nature lovers, away from the city buzz. The best part of Glentana is the sea close by."
"Vervoer in hierdie dorpie is effens moeilik om te reel. 'n Huurmotor word aangeraai as jy nie self afry nie."
"Grootbrakrivier is nou verskriklik mooi, als is oorgedoen, skoon, netjies en mooi."
"Groot-Brakrivier is such a beautiful place and the locals are so friendly! I just loved the place so much!"
"'n Heerlike maaltyd by die Trans Karoo restaurant geniet. Min restaurante was oop in die aand."
"Dis 'n rustige mooi see-voorstad. Sal meer baat vind by mense wat graag 'n wegbreek benodig van besige stadsgejaag. Nie veel vir kinders om te doen nie - behalwe see/strand aktiwiteite."
"Botha Strand spesifiek is 'n rustige pragtige stapstrand vir mens en dier, selfs fietsryers op die strand gesien. Groot-Brak het interessante snuisterye winkels, inkopies en restaurante. DeDekker Restaurant het selfs 'n spyskaart vir jou hondekinders. Soek 'n huis en koop vinnig."
"Alles so by die see is vir my wonderlik en dan nog een met 'n uitsig en jy kan die see hoor, as jy slaap. 10 uit 10."
"Naby aan Mosselbaai met twee groot malls en sentraal geleë met menige besienswaardighede."
"Know the area well. A beautiful, serene place with loads to offer for any picky traveler. Beautiful!"
"Ken Groot Brak baie goed. Naby aan Mosselbaai en George maar is lekker rustig en netjies."
"Moeite werd. Pragtig, vriendelike mense en lekker eetplekkies. Strande in die area is skoon en so mooi"