Verified Reviews
Hartbeespoort
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartbeespoort
Rated 4.5 out of 5 based on 1092 reviews.
"I love Hartbeespoort, I travel there at least three times monthly just to break away from Johannesburg life. It's close and it's everything an out-of-city break is for me to reset."
"Nie in my opinie 'n werklike wegbreek van die stadslewe nie, want die hele stad is ingeprop daar op 'n naweek."
"Lieflike plek, ek besoek dit gereeld. Naby geleë, maar die paaie kan gerus bietjie opgeknap word."
"Die kabelkar is 'n definitiewe moet! Baie verras gewees met die dag uit op hom, en die zoo is heel verbasend skoon."
"Dis 'n lekker naweek-wegbreek - met warmer weer as Johannesburg vir die winter-toeris."
"Hartbeespoort is 'n baie lekker omgewing met baie om te doen vir oud en jonk."
"Die water het baie sleg geruik. Mens moet redelik ver ry om by die winkels te kom."