Verified Reviews
Hartbeespoort
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartbeespoort
Rated 4.5 out of 5 based on 1092 reviews.
"Daar is heelwat te doen, die kabelkarretjie, Pretville en die Magalies Park-kolgansbootrit was definitief hoogtepunte!"
"Daar is net soveel goed om te doen. Die pryse is belaglik om bv. te gaan op n boot vir 30 minute."
"Baie verskeidenheid besienswaardighede en eetplekke en lieflike atmosfeer. "
"Die pad is bietjie sleg maar die moeite werd gewees, sal regtig weer gaan kuier. Hartebeespoort was ons kuier plek vir oor die 15 jaar, want ons bly in Centurion."
"Unfortunately, due to Covid a lot of places are empty/closed and only running on the weekends, but we had family over so we still enjoyed ourselves."
"Te veel om te doen in so "kort" langnaweek, sal binnekort weer moet gaan. Moet nog baie doen."
"I love Harties, not far from home, perfect getaway but as always busy busy but that's cool. Loved it. So much to do just disappointed as we would have loved to do the Elephant Sanctuary but so overpriced for South Africans. I can fly to Durban and back with that payment to see my grandson. That's what I plan to do. "
"Ek het daar naby groot geword en die dam was altyd wonderlik. Nou is die dorp baie besig en is daar om elke hoek en draai bedelaars en leeglêers."
"Hartebeestpoort is a great place, can't fault it. I'll never book with travel ground again even if they offer 50% off a great place."
"Die Plaas se gat is baie lekker! Die atmosfeer en kos was great by Restaurant Laurentina."
"If you are into nature and good top views then Harties is a good escape for you."
"Verwaarloos maar baie nice. Kan werklik 'n toeristeparadys word as hul aandag aan Hartbeespoort en omgewing begin bestee."
"Dieretuin is puik. Eetplekke is uit die boonste rakke. Dorp is mooi skoon. Almal is vriendelik. Sal Hartbeespoort weer besoek."
"Pragtige omgewing. Jammer die dam is so besoedel deur hiasinte. Paaie nie geskik om soveel besoekers, veral oor naweke te hanteer nie."
"Die paaie is ongelooflik sleg, jy swaai meer uit vir slaggate as wat jy reguit ry op die pad. Dit is wel nie orals nie, maar Schoemanville veral."
"Daar is soveel om te doen in en om Hartebeespoort. Soos wat mens ry is daar omtrent elke paar 100 m iets om te sien of te doen!"
"Hartbeespoort is 'n pragtige omgewing met heelwat te doen vir jonk en oud. Ek sal enige tyd terugkeer na die omgewing."
"Sal weer in Hartbeespoort kuier. Net jammer straatsmouse by die tonnel is so aggressief."
"Baie om te doen ons was wel in die week daar en baie van die plekke is net naweke oop maar ons sal Hartbeespoort beslis weer besoek!"
"Ons het 'n awesome tyd gehad. Daar is baie om te doen. Sal beslis weer Hartbeespoort besoek."