Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
Bladsy 7 - 379 lekke plekke om te bly
Seashell Cottage bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang en parkeerplek. Dit is in die hartjie van West...
Tranquil Rooms @ 9 East bied bekoorlike verblyf in 'n rustige woonbuurt in Hermanus, net 300 m vanaf die seefront. ...
Aloe House is sentraal geleë in Hermanus en dis net 4 minute se stap van die middedorp, verskeie restaurante, winke...
Hermanus Guest Rooms het gerieflike gastekamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk en is ideaal vir vakansieganger...
Bayit Elohim is in Hermanus in die Wes-kaap geleë. Dié area is veral bekend vir pragtige roetes, voetslaanroetes, w...
Pat's Place is in die pragtige dorpie Hermanus geleë, 'n pragtige kusdorpie aan die Kaapse suidkus van Suid-Afrika....
Hornbill House lê in die klein dorpie, Hemel en Aarde, halfpad tussen Hermanus en Onrus (Wes-Kaap, Suid-Afrika). Ho...
38 on Westcliff bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n lieflike villa langs die see in Westcliff in Hermanus. Hierdi...
Bayview 104 is naby die waterkant in Hermanus geleë. Dié ruim woonstel het slaapplek vir 4 gaste en is 'n klipgooi ...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer