Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
Bladsy 8 - 381 lekke plekke om te bly
Villa Venusta is 'n gastehuis wat gehalteverblyf in 'n stil woonbuurt in Hermanus bied en is naby die gewilde Cliff...
Codie's Cottage is op die eienaar se perseel in Hermanus wat sonpanele het en is stapafstand vanaf die dorp, winke...
Fernkloof Cottage is 'n moderne selfsorgkothuis in die pragtige Fernkloof-area in Hermanus, langs die Hermanus Ghol...
Hermanus Beach Club Unit 76 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die veilige Hermanus Beach Club-komp...
84 on Main is in Sandbaai, Hermanus geleë en bied selfsorgverblyf vir 6 gaste. Die vakansiehuis is gerieflik gemeu...
Whales & Waves is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Hermanus. Dis naby gewilde walvisuitkykpunte en die mid...
Mountain and Sea Cottage is 500 m vanaf Onrus en Sandbaai se kuspad en dit is 'n pragtige vakansiekothuis op die ei...
40 on Main Self-catering is in Sandbaai, Hermanus, geleë. Dié area is veral bekend is vir sy strande, fietsroetes, ...
Biki Klein is 'n selfsorghuis in 'n stil, veilige kompleks in Sandbaai, Hermanus. Die kompleks is ideaal geleë sowa...
Hemel and Aarde Village Accommodation bied selfsorg-eenhede en is in die Hemel-en-Aardevallei geleë - net 10 minute...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer