Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 2247 reviews.
"Ons verkies om dit te gebruik as sentrale punt en vandaar dagritte te beplan. Die parkering is 'n gemors met mense wat jou bestorm. Dit vereis ook kontantbetaling wat 'n probleem is. Oor die algemeen geniet ons Hermanus, Onrus, Vermont."
"Die pad genaamd Hemel op Aarde was so mooi, en daar is baie wynplase met mooi en lekker restaurante."
"Great walks and swimming. Beautiful golf course. Shops good. Definitely more enjoyable out of school holidays when it’s not so busy."
"Hermanus is 'n heerlike toeristebesteming, waar jy kan ontsap terwyl jy die branders hoor."
"Die hokkies voor Beach club het mens nogal baie afgesit, maar tog was ons baie veilig binne die perseel."
"Fantastiese restaurante. Sementpaadjie teen die rotse vanaf Vermont is 'n moet!"