Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 2247 reviews.
"Dis sowaar ’n bestemming vir dié wat hou van mooi uitsigte en die natuur."
"Hermanus is definitief een van Suid-Afrika se top-toeristebestemming. Die pragtige natuur, staproetes is so aanloklik. Winkels ens is naby die woonbuurte en is stap-afstand. Inwoners is gaaf en ons sal beslis weer in Hermanus kom kuier!"
"Hermanus is 'n baie mooi, rustige plek, en almal was vriendelik. Ek sal hermanus aanbeveel vir almal wat wil wegbreek van die bedrywige stadslewe."
"Hermanus is ’n groot trekpleister in Suid-Afrika. My voorstel is dat die wandelpad by die uitkykpunt vir walvisse se wit muur te laag is. Daar behoort veiligheidreëlings van ten minste 1 meter aangewend te word."
"Love the distance away from Cape Town and from all the hustle and bustle if you just want a quick weekend breakaway."
"Baie skoon, veilige strande, heerlike atmosfeer, wonderlike eetplekke en als binne bereik."
"Ons het die waterfront baie geniet, met bands wat speel, genoeg eetplekke om van te kies. Die Country Market was heerlik! Grotto beach is 'n moet."
"We saw some whales, went to the beach, and had brunch at Lizette's, which was superb!"