Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3963 reviews.
"Ramsgate was fantastic. So many nearby activities. Luckily a very quiet stay without crowds."
"Ons het dit baie geniet. Behalwe vir die geraas reg by die pier in die aande. Anders was dit lekker, dankie. Sal weer gebruik maak van julle goeie diens, LekkeSlaap."
"Ramsgate is 'n baie lekker plek om vakansie te hou. Lekker klein en nie so besig soos Margate nie."
"Het dit baie geniet. Goeie waarde vir geld. Sal verseker weer van hierdie akkommodasie gebruik maak."
St Michael's-on-Sea, Hibiscus Coast
Knoxgore Garden Cottage"Die strand is fantasties en skoon badkamergeriewe."
"Try out the Pumphouse Bar where you will enjoy good food at reasonable prices and live music and dancing on Saturdays."
"Goed geleë en kry baie besoekers deur vakansie. Wil net meer goeie eetplekke soek in dorp."
"Ramsgate self is baie klein, maar naby aan Margate en baie winkels vir diegene wat van inkopies hou. Die strande op Ramsgate is goed geleë met veilige parkering en paar plekke om net rustig op die strand te gaan lê."
"Ons hou al die afgelope 6 jaar elke jaar vakansie in Ramsgate en wil nie rêrig na 'n ander area toe gaan nie. Alles is naby en verskeie winkels is beskikbaar."
"Vir die individue wat opsoek is na 'n lekker restaurant om by te gaan eet, beplan maar 'n uitstappie na Ramsgate en meer noord. Ongelukkig is die keuses maar min."