Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3961 reviews.
"Shelley Beach is a peaceful area close to Margate. Couple these two towns together and they are a great destinations. The area is very clean and is pleasant to be in. Close to to shopping mall as well."
"The area has started to upgrade and still kept that familiar feeling. Worth many return visits."
St Michael's-on-Sea, Hibiscus Coast
Knoxgore Garden Cottage"St Michael's on Sea is a lovely little gem of a place. Safe, convenient and beautiful."
"Marina Beach is beautiful place and I would recommend it to anyone who wants to get away from the hustle and bustle of everyday life. "
"Margate is a beautiful and oh so clean town. Fell in love with the town. Will definitely be returning"
St Michael's-on-Sea, Hibiscus Coast
Knoxgore Garden Cottage"Baie besige dorpie maar het alles wat jy nodig het. Die strande is mooi skoon en veilig."
St Michael's-on-Sea, Hibiscus Coast
Knoxgore Garden Cottage"Mooi netjies en skoon strande. Goeie atmosfeer en baie om te doen. Lekker eetplekke in omliggende gebied."
Windsor-on-Sea, Hibiscus Coast
Cowrie 30"Dit is waarde vir geld en 'n fantastiese vakansiebestemming."
"Die plekkie is klein en daar is uit die aard van die saak nie veel op die dorpie self te doen nie. Dit is egter naby baie ander attraksies, wat dit 'n lekker bestemming maak. Die groot aantal gholfbane in die omgewing maak dit 'n uitstekende bestemming vir gholfspelers wat 'n rondte in die oggend wil gaan speel en die res van die dag saam met die gesin wil deurbring."
"Nie veel om te doen nie, maar die strande is baie skoon en Margate is nie ver daarvan af nie."
"Daar is blykbaar probleme met inbrake in die omgewing vanweë die relatiewe nabyheid van informele nederstettings. 'n Mens moet net versigtig wees om in aand daar te stap en moet verkieslik nie saans strand toe gaan nie."
"Dit was die eerste keer dat ek in Uvongo gaan vakansie hou het. Ek was beïndruk hoe skoon en netjies die strand was."
"Goed geleë, naby die twee groot winkelsentrums wat uit 'n besigheidsoogpunt wonderlik is."