Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3963 reviews.
"Sou graag meer wou sien van die dorp m.a.w waar is staproetes, museums, 4x4 roetes."
"Don't drink the water, always carry bottled water as tap water is not good for consumption."
"Niks om te doen nie, glad nie vir mense wat tieners het nie, miskien vir ouer mense wat rustigheid soek."
"See by Uvongo-strand is 'n probleem weens besoedeling. My kind het 'n maagaandoening opgedoen en was opgeneem in ICU. Ons het na die voorval Ramsgate-strand besoek wat puik was."
"Uvongo is quite a sleepy town and if you are not a huge beach lover you may find it a little boring."
"Die strand waar ons was, was baie vuil met rommel. Daar is wel skoongemaak, maar eers na 11 die oggend. Dit skep 'n baie swak indruk aan vakansiegangers. Het die volgende dag Ramsgate toe gegaan. Daar was dit skoon en netjies."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Big Bay Beach House"Yes, Port Shepstone is a great town by the sea."
"Beach is full of broken glass and beer bottles. Ramsgate beach much better option."
"Lekker strandarea gerieflik naby parkering. Italiaanse restaurant naby strand is uitstekend."
"Hibberdene it a nice place. It's got a nice sea. I will go back again soon. I enjoy my self there, thank you."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Jacobs Cottage by the Ocean"Sunwich Port, in die Port Shepstone omgewing waar Jacobs Cottage geleë is, het ons baie geniet."
"Kids were asking about children's playground. I would be more nice if swings and trampolines are available."
"Wees bedag vir mense wat jou eiendom wil neem op die strand. Naweke is die strande ontoeganklik vir toeriste a.g.v. die plaaslike mense wat oorneem. Ek stel nie graag my kind bloot aan dronk mense wat op straat partytjie hou en ook op die sypaadjies lê en slaap nie. Nie eens te praat van mense wat hulself in die openbaar verlig nie (toilet). Gedurende die week is dit pragtig en baie lekker."
"Every fun thing you need is in Margate. I see no other place to stay for your holidays."