Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3961 reviews.
"Hiberdene sal altyd 'n sagte plek in my hart hê. Ek en my skoolliefde het altyd soentoe gegaan en nou na baie jare vat ons ons kinders."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
9 on Riverview"Plek is besig, maar die plek waar ons gebly het was ver van die dorp af, so kon lekker rustig wees."
"In die aand is dit nie meer so veilig soos altyd nie. Lekker deur die dag, maar die aand is nogals nie so veilig nie."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
3 Palms"Hibberdene se strandstrook is baie beter as Port Shepstone se strand."
"Netjiese skoon dorp met uitstekende strand en lagoon. Lieflike weer. Kan dit aanbeveel."
"Het op 'n stadium deur rioolwater gery en lug het gestink alhoewel dit die mense in die strate duidelik nie gepla het nie. Margate self het baie agteruit gegaan die laaste 10 jaar."
"Ek sal enige tyd weer in Margate vakansie gaan hou, lekker visvangplekke en eetplekke."
"Margate, Uvongo en ander plekke was fantasties en wonderlik. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Marina Beach by Southbroom was die beste waar ons gekuier het. Geen spyt nie."
"The natural surroundings were beautiful. Resort is tranquil, shall definitely return if the chance arises."
"Not sure about Margate, but Ramsgate beach is lovely and all the shops you need are close by."