Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Hibiscus Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast

Rated 4.3 out of 5 based on 3961 reviews.

Ramsgate Beach, Hibiscus Coast

4 Milton Lane

"Ander geskenk-opsies as die wat deur plaaslikes op strand verkoop word. 20 mense met selfde goed. Geen winkels met geskenk opsies nie, moet Margate toe ry daarvoor."

Shelly Beach, Hibiscus Coast

Trevi 11

"It a good accommodation with lots of access to mall."

Shelly Beach, Hibiscus Coast

80 Surf Bay Sands

"Surf Bay Sands is loopafstand van die see en die winkelsentrum."

Shelly Beach, Hibiscus Coast

15 Shelly Strand

"Lekker sentraal om ander areas soos Ramsgate en die Wildekus te verken. "

Sea Park, Hibiscus Coast

Pelmiet Cottage

"Sea Park is sentraal, naby genoeg aan Port Shepstone vir inkopies, maar ook nie so naby dat die besige dorp lastig is nie. Is ook naby genoeg aan South Gate Mall en Shelly Centre vir 'n heerlike uitstappie."

Shelly Beach, Hibiscus Coast

Clover Bay

"Alles wat jy soek is gerieflik naby. "

Uvongo, Hibiscus Coast

62 Topanga

"In die middel, 5 km van Margate en Shelly Centre en is ook baie naby letterlik die beste."

Ramsgate Beach, Hibiscus Coast

Mimi's Retreat

"Mense in die dorp is vreeslik behulpsaam en vriendelik."

Ramsgate Beach, Hibiscus Coast

Providence 40

"Na 12 jaar se gereeld besoek, bly Ramsgate vir my nommer 1."

Beacon Rocks, Hibiscus Coast

Laguna La Crete 101

"Pragtig en skoon strand. Geen probleme nie."

Leisure Bay, Hibiscus Coast

Tikkie Blou

"We absolutely love Leisure Bay and spend a lot of time there in summer."

Margate Beach, Hibiscus Coast

Boulevard 9

"No activities for kids."

Uvongo, Hibiscus Coast

Uvongo Square

"The area is amazing and the people are very friendly. "

Ramsgate Beach, Hibiscus Coast

La Dauphine 7

"Beach is near, good for fishing."

Lawrence Rocks, Hibiscus Coast

Villa Siesta Flat No.4

"We will be back soon. We love everything about the place."

Ramsgate Beach, Hibiscus Coast

3 La Mauritia

"Baie, baie lekker area. Kinders het dit baie geniet. Alles baie sentraal. "

Marina Beach, Hibiscus Coast

Sherwood Forest

"Strande is pragtig en baie skoon."

Leisure Crest, Hibiscus Coast

Fisherman's Drive Huis

"Ons het die plaaslike bar en andere restaurante se etes van baie goeie kwaliteit gevind. Ek beveel dit aan om in te val by die Dolphin Bar vir heerlike vars voorbereide etes, asook die Glenmore Restaurant het ons heerlik verras met die kwaliteit wat hulle bedien. "

Margate Beach, Hibiscus Coast

Arabella No.2

"Beach not too busy and the kids enjoyed it."

Margate, Hibiscus Coast

Le Touesrok 2

"Ramsgate is baie lekker en het pragtige strande!"

Margate, Hibiscus Coast

Summer Place 36

"Nice place with kind people and nice fish."

Hibberdene, Hibiscus Coast

Miami Vakansie Woonstel

"Lekker stil net soos ons dit like."

Trafalgar, Hibiscus Coast

Breakerview Bay

"Die hele Trafalgar-omgewing se natuurskoon is pragtig. Werklikwaar aan te bevele vir beide bosliefhebbers asook seeliefhebbers."

Page
Page 66 - Showing 1951 to 1980

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers