Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3961 reviews.
"Die dorp is nice, maar die strand nie die kleiner strande is minder mense en beweeg ruimte."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
3 La Mauritia"Moet beslis meer hê om te doen, toilette nie op standaard. Geen plek om sand af te spoel nie en geen ligte op strand in die aand. "
"Restaurante out dated en water was 'n probleem. Moes terugry Homestead toe om 'n toilet te gebruik."
"Uitstekende strande en veilige parkering met wagte orals. Kan ver stap en die omgewing bied baie om te doen. "
"Dis 'n baie mooi plek en dis baie rustig daar. En jy is ook lekker naby aan alles. Jy is ook naby aan al die ander plekkies. Buccaneers is een van die beste eet plekke ooit en hulle diens is uitstekend. Die kos en vibe ook."
"Umtentweni is 'n pragtige omgewing binne ry afstand van strande ens. Ongelukkig is die paaie in 'n baie swak toestand."
"Leisure Bay is fantasties en ek beveel almal aan om by T.O Strand 'n draai te maak wat ek 'n 10 ster sal gee."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Ramsgate Cottage"Strand is pragtig en goed in stand gehou. Dis net 'n plesier om daarheen te gaan as jy wil gaan ontspan! Blue Lagoon cocktail bar en restaurant en waffle house als reg by die strand! Heerlik!"
St Michael's-on-Sea, Hibiscus Coast
La Carona 3"Baie lekker swemstrand met sagte sand. Sal enige tyd weer daar vakansie hou."
"Oor naweek was daar baie mense langs strand wat baie morsig was. Gereg moet strenger wees met drank gebruik om strand. Meer publieke geriewe word benodig."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Marine Glen 18"The most stunning beaches and watching dolphins is a beautiful sight, was fortunate enough to see them come into the swimming area. The people are friendly and some of the restaurants are really good with low prices."
Margate North Beach, Hibiscus Coast
Ithaca Studio Apartments"Margate has gone down, it's not the same anymore. Driving around at night is scary, you feel unsafe."
"Dit is 'n great plek en ons hou altyd vakansie in Ramsgate en dit is lekker naby aan Margate en Uvango."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Hemingways"Dit is baie lekker en skoon en nie oorvloed van mense nie."