Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3961 reviews.
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Hemingways"Ramsgate is nie heeltemal so bedrywig soos Margate en Uvongo gedurende die Oktober-skoolvakansie nie. Dit is 'n heerlike gemeenskappie op sy eie, digby Margate, waar mens kan wegbreek van die daglikse gejaag. Tog is dit naby genoeg dat mens maklik alle besienswaardighede kan besoek aan die Suidkus."
"Margate hoofstrand kan baie besig word in gewilde skoolvakansies, maar ideaal vir jonger kinders wat van al die vakansie funksies op die strand hou."
"All I can say is I am in love with this place. All shops are around lots of entertainment. We will be back again."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
60 Ramsgate Palms"Die strand was skoon, lewensredders op hul pos en ons en die kinders kon die branders geniet."
"Strand was baie netjies, maar baie besig oor naweek en baie mense het nie hul rommel weggegooi nie en net so op die strand gelos."
"Gaan al vir die laaste 30 jaar na Uvongo vir vakansie. Bly 'n uitstekende vakansiebestemming."
"Beveel nie 'n Chillie House kerrie aan nie, het beide siek geword van kerrie. Het 'n fantastiese tyd by Friends Sport Bar in Margate gehad. "
"Reg agter die Lifesaver huis, by die trappe wat afgaan na die minusipale swembad moes ons elke dag sit en toekyk hoe daar onwettige handel gedryf word met dagga en dwelms en ook moes sien hoe dit net daar gebruik word. Ek het die polisie geskakel en wag nog steeds vir hulle om uit te kom. Met minderjariges in my gesin is dit glad nie aangenaam nie. Dink nie Margate sal my ooit weer sien nie."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Matt's Place"Perfect for any family and the walled in tide pool was an unexpected treasure. "
"Lucien strand het minder wind gehad as Margate strand en was loopafstand van Sue Casa 4 af. "
"The signal for cellphones are very poor. And also the supermarkets don’t stock all the formula milk for babies."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Hamiltons"Lieflike, mooi, skoon strand. Moes net vroeg gaan vir naby parkeerplek. Anderste baie mooi en die getypoel is lekker vir die kleiner kinders. Hulle het dit baie geniet."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Sea Cottage"Lovely swimming beaches, access to fishing spots, access to great family activities. Pleasant weather and climate. 90 min drive from Durban."