Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3961 reviews.
"Mooiste plek en my gesin het dit baie geniet dit was so lekker om 'n wegbreek te kon hê."
"Marina Beach is a lovely destination for sun and sea lovers. Awesome weather and lots to do in the area, like visit Mac Bananas and the Wild Coast Sun."
"Voel by tye effens onveilig, maar as jy van enige van die groter stede af kom, bring net die gewone, alledaagse waaksaamheid saam en dit voel steeds soos ‘n lekker vakansiedorpie."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Matt's Place"Die weer was baie onplesierig gewees, maar kon darem op die strand loop. Die Blue Lagoon Restaurant sal ek aanbeveel. Die getypoel is net die regte plek vir die mense met klein kindertjies. Skoon strand en lewensredders altyd daar. Sal die strand beslis aanbeveel."
"This place is great for going on a peaceful getaway with so many wild life to explore. "
"It's clean, no thieves and fresh breeze in the morning.It's safe and it's a place to be with or without family."
"Die ligging is baie goed/mooi - net baie onplesierig oor wind - kon glad nie buite sit nie. "
"Dit voel soos 'n redelike veilige area om vakansie te hou en ons kon lekker gaan stap vroegoggend voor die wind waai. Ongelooflike mooi see-area en binne loopafstand vanaf Uvongo en Margate se strand. Dit was altyd 'n gunsteling en sal altyd wees!"
"Vir enigiemand wat 'n rustige en ontspanne vakansie wil hê sonder die besige beweging van baie toeriste, karre en winkels."
"Ons het dit geniet om te kyk hoe die bote in- en uitkom, en die strand self is baie mooi!"