Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Hibiscus Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast

Rated 4.3 out of 5 based on 3961 reviews.

Margate North Beach, Hibiscus Coast

Ithaca Studio Apartments

"Netjies, kinders het lekker baljaar en kastele gebou."

Ramsgate Beach, Hibiscus Coast

Providence 40

"Ons ondervinding was fantasties."

Lawrence Rocks, Hibiscus Coast

Whale Rock 32

"Die area verdien nie Whale Rock nie. Daar is geen ander aktiwiteite om te doen behalwe swem, visvang, stap en uiteet. Vir ander aktiwiteite moet daar na ander dorpe gery word."

Margate, Hibiscus Coast

Gertie's Place

"Die strand was vuil, maar die winkeltjies in Margate is baie nice. "

Uvongo, Hibiscus Coast

Uvongo Square

"Great place to visit and to stay."

Manaba Beach, Hibiscus Coast

Sue Casa B

"Heerlik, veilig en fantasties. "

Shelly Beach, Hibiscus Coast

4 Summer Place

"Shelly Beach is so rustige en vriendelike omgewing. Die strand is rustig en heerlik om 'n dag te spandeer. "

Margate Beach, Hibiscus Coast

Boulevard 101

"Everything you need is 1 minute away."

Uvongo, Hibiscus Coast

39 Seascape Lodge

"Fantasties, sentraal, maar nie te besig."

Manaba Beach, Hibiscus Coast

Manaba Breeze 9

"Baie lekker plek as jy net wil vakansie hou en rus."

Banner Rest, Hibiscus Coast

Zesty Guesthouse

"Banners Rest and Port Edward as a whole are very beautiful! "

St Michael's-on-Sea, Hibiscus Coast

Gough Heights 7

"Partytjies in die strand se parkeerarea van die plaaslike bevolking wat in massas met taxibussies aangery word en wat dan tot laat in die nag (of selfs regdeur) met groot lawaai aanhou en wat die terrein ernstig bemors is ook 'n probleem. Die area word selfs as 'n publieke toilet gebruik."

Uvongo, Hibiscus Coast

301 Glyndale Sands

"Ek was nog altyd 'n baie gelukkige besoeker aan Uvongo, maar was met hierdie besoek teleurgestel dat my spaarwiel van my Fortuner gesteel is in die strand se parkeerarea, met karwagte! Dit het my glad nie gerustelling gegee terwyl ons op die strand was nie. Ook teleurgesteld dat die hoofstrand weereens toe was met ons aankoms as gevolg van rioolbesoedeling. Dis een van die mooiste strande, hoekom word hierdie nie beter beheer nie? Ons was almal laas jaar dodelik siek met 'n maagvirus as gevolg van die besoedelde strandmeer. Dit sit 'n mens af om te bly terugkom."

Uvongo, Hibiscus Coast

Laguna La Crete Unit S

"'n Baie aangename en rustige plek. Sal ook eendag daar wil aftree."

Uvongo, Hibiscus Coast

205 Laguna La Crete

"Lieflike end rustige plek."

Uvongo, Hibiscus Coast

Jakaranda 17

"Bly die lekkerste swemstrand."

Margate Beach, Hibiscus Coast

Margate Court

"Die polisie-teenwoordigheid was fenomenaal. Hulle behoort rêrig 'n klop op die skouer te kry."

Lawrence Rocks, Hibiscus Coast

Margate Beach Accommodation

"Die hoofstrand in Margate is bietjie vuil."

Uvongo, Hibiscus Coast

Uvongo Square

"The word from the locals and from other friends is that they will not use Uvongo's beach as loads of people have fallen sick from swimming there. It's sad as we had to go to other beaches."

Marina Beach, Hibiscus Coast

12 Park Marina Beach

"Dit is 'n baie mooi plek om by te ontspan!"

Ramsgate Beach, Hibiscus Coast

Hubbly Bubbly

"Loved the beach fireworks on New Year's Eve! Generally clean beaches and a good variety to choose from."

Page
Page 96 - Showing 2851 to 2880

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers