Verified Reviews
Hoedspruit
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hoedspruit
Rated 4.6 out of 5 based on 417 reviews.
"Baie meer as wat ons verwag het. Hat & Creek is 'n lekker restaurant. Hippo Jessica was interessant."
"Wonderful nature and wildlife. Fresh air and country feel. Lots to do."
"It's a good option because it is close to Kruger National Park and the attractions linked to the Blyde Canyon."
"Baie natuurlewe dinge om te gaan sien. Min eetplekke vir aandetes beskikbaar."
"Hoedspruit met sy bos-omgewing is altyd 'n aangename bestemming om te besoek. Naby genoeg om vir die dag Krugerwildtuin toe te kan gaan en ander toeristebestemmings."
"Baie uitgebrei, was baie lank gelede daar, so was verras om die ontwikkeling te sien."
"Baie vriendelike gemeenskap en als wat mens nodig het om te ontspan en die wild te geniet (en veilig te voel)."
"Sal weer gaan, maar ongelukkig is die paaie in 'n toestand, veral oor Lydenburg-omgewing. Hoedspruit self is pragtig."
"As jy van die bos hou is dit ’n ideale plek. Voldoende besighede soos Spar, Pick n Pay en verskeie eetplekke. Ek sou graag daar wil bly, veral in die reservate wat rondom Hoedspruit gevestig is. Pragtige natuur en wild wat vrylik in die reservaat waar ons gebly het beweeg (Hoedspruit Wildlife Estate)."