Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Houtbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Houtbaai akkommodasie
136 lekke plekke om te bly
Tranquil Garden Studio
Tranquil Garden Studio is in die rustige kusvoorstad Houtbaai geleë en bied rustige verblyf net 5 km vanaf die stra...
Unique Hout Bay House is 'n vakansiehuis wat perfek geleë is naby die strand, wynkelders, staptogte, winkels en van...
4 Cyphia Close Cabins bestaan uit 3 unieke houthutte wat teen die bergkant in Houtbaai, Kaapstad geleë is en opgekn...
Peaceful Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-toevlugsoord met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in K...
Zuri's Cottage is op die gesogte Scott Estate in Houtbaai, 'n kusvoorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap. Die kothuis...
Kutali Places is teen die agtergrond van Myburg Buttress in Houtbaai en bied 'n rustige wegbreek met Myburg Waterfa...
Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde... Lees meer