Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Houtbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Houtbaai akkommodasie
125 lekke plekke om te bly
Bokkies Loft
Beach Stay
Beach Stay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel wat in die Breakers-kompleks in Houtbaai geleë is...
Chateau Neuf du Cap
The Boom Haus
The Boom Haus is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis wat op die Penzance Estate in Houtbaai versteek is. Die kothu...
Hout Bay Hilltop is 'n luukse bungalow met 'n uitsig oor Houtbaaivallei, lekker naby die middedorp en die strand. ...
Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde... Lees meer