Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Houtbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Houtbaai akkommodasie
Bladsy 6 - 96 lekke plekke om te bly
DK Villas 4 Riverview is 'n lieflike eenslaapkamerwoonstel in 'n lowergroen kompleks in Houtbaai in Kaapstad. Hierd...
Hout Bay Mountain Cottages is 'n unieke gemeenskapsprojek wat 'n verskeidenheid verblyfopsies bied. Dit is aan die ...
Hout Bay Villa is die toonbeeld van stylvolle, gesofistikeerde en ruim verblyf in die hartjie van Houtbaai. Dit is ...
The Verve is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op Avigon Estate, Houtbaai. Dit het slaapplek vir 8 gaste wat op soek...
Hout Bay Beach Cottage is 'n selfsorgvakansiehuis wat net 'n paar minute se stap vanaf die swemstrand in Houtbaai, ...
Apartment 26 on Beach is 'n luukse strandwoonstel in die The Village-kompleks op die eerste verdieping en dit bied ...
31 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai, een van Kaapstad se kusbuurte. Dit is ideaal geleë en is sowat 2...
Pelican Cottage is in 'n ruim ateljeewoonstel in 'n pragige tuin net 800 m vanaf die strand en seiljagskole geleë. ...
4 Cyphia Close Cabins bestaan uit 3 unieke houthutte wat teen die bergkant in Houtbaai, Kaapstad geleë is en opgekn...
Chez Victor bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n bekoorlike tuinkothuis in 'n rustige doodloopstraat in Hout...
Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde... Lees meer