Verified Reviews
Jeffreys Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Jeffreys Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.
"Baie goeie en veilige area ek het 'n ander verblyf gekry vir my tyd en ek was baie gelukkig met my goeie diens en gasvryheid wat ek ontvang het. "
Marina Martinique, Jeffreys Bay
The Ark 2 bedroom flats @ the Marina Martinique"Clean, peaceful, relaxing."
"Wavecrest is naby Jeffreysbaai se strande, asook naby die sentrale dorp. Dit is 'n mooi woongebied en is stil."
Marina Martinique, Jeffreys Bay
Marina Martinique B&B"Dit is nie te duur vir die gehalte nie. Ek stuur my kinders ook nou vir hul honeymoon soontoe. Miskien jammer dat daar nie 'n ander roete daarna toe is nie. Sou beter gewees het as daar 'n roete langs die see was na Marina Martinique. As mens op vakansie is, wil jy nie verby plakkershutte ry na jou bestemming nie."
Marina Martinique, Jeffreys Bay
9 St Kitts 9"Die Marina self is pragtig netjies en skoon en so sê die mense wat daar bly, baie veilig. Enigste probleem is die pad van Jeffry's af na die Marina, ons was 2 vrouens en ons het glad nie in die aand gery nie omdat mens deur die plakkers area moet ry en daar geen ander pad is. Ons het na eiendom daar gaan kyk om te koop maar teen dit besluit a.g.v. van die pad."
Marina Martinique, Jeffreys Bay
Martinique Cove"Baie mooi omgewing. Bietjie ver van winkels, restaurante en ander besighede."
"Ferreira Town is die perfekte vakansiebestemming. Stil en rustig sonder om vervelig te wees. Heerlike swemstrand, pragtige uitsigte, lekker restourante, alle winkels wat nodig is. "
Marina Martinique, Jeffreys Bay
Marina Martinique - Jamaican Palms no 20"Baie mooi en rustige plek om vakansie te hou."
Marina Martinique, Jeffreys Bay
9 St Kitts 9"It would really be nice if there was a facility to hire a boat for time that we were there."