Verified Reviews
Jeffreys Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Jeffreys Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.
"The roads need a lot of work due to potholes. Thank goodness for shops who sell water. The town is fairly clean and there is a nice mall. "
"Ons het dit geniet en die strand was skoon en veilig. Daar was 'n hele klomp goeie restaurante maar die dorp was stowwerig met rommel en informele straat stalletjies."
"Dit is een van die mooiste strande in die wêreld. Nie net in Suid-Afrika nie."
"Groot potensiaal moontlikhede en ek glo met die regte bestuur sal dit groot hoogtes bereik."
"Die paaie in party dele van die dorp is werklik sleg met slaggate van seker omtrent 50 cm in deursneë en party tot 15 cm diep, so ry eerder met jou bakkie as jy een het. Pak klere vir beide warm en koel weer in. Die weer kan jou binne enkele minute verras met stormwind en reën. Dit is steeds ’n mooi plek. "
"Ek dink Jeffreysbaai is 'n wonderlike vakansieplek sal weer gaan vir langer een aand is te min."
"Ons het Jeffreysbaai baie geniet en sal met ons volgende besoek langer bly."
"Baie mooi plekke om na toe uit te ry vir die dag wanneer dit bietjie winderg op die strand is."
"Jeffreys het 'n aangename vakansieatmosfeer en mens hou lekker vakansie daar. Dit is egter net jammer dat Jeffreys se plaaslike regering nie die infrastruktuur van Jeffreys voldoende in stand hou nie. Die paaie asook water kwaliteit is nie na wense nie. Daar is die aller mooiste huise, en eienaars het heelwat belê in hul eiendom maar word teleurstellend in die steek gelaat deur die plaaslike regering. "
"The beaches are breath-takingly beautiful and the restaurant food offerings are creative and price efficient. Love this part of the world!"
"Ek sou sê enige skoolvakansies deur die jaar en nie net in Desember nie, kan hulle gerus die plekke later laat oopbly in die aande en meer aktiwiteite reël in en om die strand andersins baie netjies en klomp besienswaardighede."
"Baie vriendelike mense en restaurante is uitstekende diens en pryse. Pragtige strande. Veilige omgewing om met kinders rond te beweeg. Daar is 'n stil en rustige atmosfeer."
"Akkomodasie is geskik vir 'n verskeidenheid soorte besoekers, sakereisigers, families asook toeriste. "
"Die munisipale infrastruktuur kort aandag. Rioolloop op strande uiters onsmaaklik."
"Wonderlike plek, soveel so, dat ons 'n vakansiehuisie in Wavecrest gekoop het. En terwyl ons gesoek het na die huisie, het ons by Bay Cove Inn tuisgegaan! Wavecrest is stil en rustig met beeldskone see views en strande!"
"I think the beach is lovely but I did not like the hawkers on the streets and the shoddy, overpriced supermarkets."