Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 2314 reviews.

Kakamas, Kalahari

O'Hiki Guest House

"Augrabiese Waterval besoek en dit was 'n belewenis al was daar baie min water."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"It is fine for a quick overnighter, but I would not recommend it for a longer stay."

Kalahari

Niekerk's View

"Pragtig mooi, veral in blommetyd."

Kalahari

Khamkirri

"Baie om te sien en te doen en uitstekende blyplekke."

Kakamas, Kalahari

Peaceful Garden Accommodation

"Wine farms and Augrabies waterfalls."

Kalahari

Kliprand Guesthouse

"Ons was nou in die blomtyd daar. Springbok baie sentraal. Dit sal selfs mooi lyk as daar nie blomme is nie."

Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Augrabies is 'n moet-sien-bestemming."

Kalahari

Springbok Apartments

"Moet dit nie mis nie!"

Kalahari

Cat Nap Accommodation

"Pragtige blomme gesien mooiste in jare, baie mooi omgewing."

Kalahari

Aloe View Guest House

"Mense is altyd oral vriendelik."

Upington, Kalahari

Kalahari Lion's Rest

"Mense is baie vriendelik en mense moet beslis ‘n draai maak by Oranjerivier Cellars"

Kalahari

Mountainview Guesthouse

"Veral as die blomme so mooi is soos wat dit hierdie jaar is."

Upington, Kalahari

Oranjerus Resort

"Beveel akkommodasie buite Upington aan, maar nie in dorp self nie, dorp se shopping plekke vergelyk goed met groot stede s'n."

Kalahari

Gemütlich Guest House

"Baie interessant - die Augrabies was 'n wonderlike ervaring."

Kalahari

Krymekaar Cottage

"Wonderlik as dit gereën het."

Kalahari

Arendsnest

"Daai omgewing bly maar ’n mooi wêreld en die natuur is uit die boonste rakke."

Kalahari

VredenRust

"Kathu was vir ons net 'n oornagbestemming. Die dorp het mooi ontwikkel oor die jare, en dit was nie my eerste stop daar nie en beslis ook nie laaste nie."

Kalahari

Peaceful Garden Accommodation

"Ek glo elkeen wat kan moet hierdie deel van ons land kom ervaar. Die pragtige groen langs die Oranjerivier asook die dorre, droë dele wat 'n mens laat wonder hoe hierdie mense 'n bestaan kan maak."

Kalahari

Kliprand Guesthouse

"Dis my eerste besoek, maar beslis nie my laaste nie. Hier sal ek graag wil woon en werk."

Kalahari

Springbok Apartments

"Gasvry en mooi."

Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Heerlike vakansiebestemming met baie om te doen."

Kalahari

Hananja Lodge and Restaurant

"Pragtig in die blomnetyd, maar sal nie so mooi wees in droeë warm seisoen nie."

Kalahari

Krymekaar Cottage

"As jy hoor dis blommetyd, pak jou tas en gaan!"

Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"We love this area, but the filth and litter, broken glass (as obvious as is poverty) of towns and their surrounds is alarming and does not do SA any good from a tourist point of view. We found this everywhere we went, not specifically only in this area,"

Kalahari

Holkrans Guest Lodge

"Dit was 'n juweel. "

Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Vir ontspanning en gerief, is die Kalahari beslis reg."

Kalahari

Springbok Apartments

"Die Kalahari het aan my siel kom klop."

Page
Page 46 - Showing 1351 to 1380

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers