Verified Reviews
Kingsburgh
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kingsburgh
Rated 4.3 out of 5 based on 240 reviews.
"Ek kom al meer as 30 jaar lank na Winklespruit toe vir my jaarlikse vakansies. Alleen, saam met familie en/of saam met vriende. Winkelspruit, en Kingsburgh as 'n geheel, is steeds die beter verblyf- en vakansie-areas. "
"Kingsburgh is close enough to Amanzimtoti and Durban for all your shopping needs. The part that we saw was neat and quiet. The beach was clean and nice. A nice place to visit."
"Nie veel om te doen in die omgewing nie, toe ons daar was het dit baie gereën en moes maar meer Amanzimtoti en Durban toe ry om uit te kom vir die dag."
"Vuil. Die strand by Winkelspruit is gevaarlik. Baie ongure karakters wat rondhang. Maar Illovo strand is veilig en word skoon gehou."
"Dit is 'n mooi kusdorpie, maar kort bietjie aandag hier en daar in die strate en beveiliging teen die mense wat op die strande slaap."